"Hulle sê..."
Wie is ons?
Wat sê die wet?
Die religiedebat
Probleme by skole
Ons help graag
Die Vrese van Ons Vaders
Inligting - lees hier
Interaktief - neem deel
Skakel ons
Dokumente
Skakels
ENGLISH
   
 


Skole, beheerliggame en ouers wat graag meer wil uitvind van wat die wet voorskryf en of hulle plaaslike praktyke geoorloof is, is welkom om met ons te skakel. Ons sal graag inligting verskaf en bydraes maak waar ons kan. Stuur vir ons epos deur ons eposblad (onder Interaktief), los 'n kort boodskap hier (sonder jou persoonlike detail) of skakel ons (kyk vir 'n foonnommer onder Skakel Ons).

Skoliere, ouers en skoolpersoneel wat voel hulle regte word geskend moet asseblief met ons skakel sodat ons namens hulle kan optree en die wetgewing laat afdwing. Alle inligting sal vertroulik hanteer word. Gebruik gerus ons eposfasiliteit of foonnomer.